23,09 €
Dirt Busters
Dirt Busters
  • Sold out
Dirt Busters
Dirt Busters
El. knyga:
23,09 €
Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die roetebeskrywings lees soos reisverhale en elkeen bied iets nuut…
0
  • Publisher:
  • Year: 2014
  • Pages: 272
  • ISBN: 9780624056829
  • ISBN-10: 0624056821
  • ISBN-13: 9780624056829
  • Format: ePub
  • Language: English

Dirt Busters (e-book) (used book) | Deon Meyer | bookbook.eu

Reviews

(4.22 Goodreads rating)

Description

Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele.

Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die roetebeskrywings lees soos reisverhale en elkeen bied iets nuuts om te ontdek: ’n dramatiese pas, kronkelende riviere, pragtige ou plaasgeboue of ’n afgeleë stuk Karoo-pad.

Die boek bevat ook ’n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik. Dit verskaf handige wenke, onder meer hoe om regop te bly op ’n sanderige pad, hoe om veilig deur slote en stroompies te kom, hoe om ’n noodstop te doen en hoe om ongelukke te vermy.

· Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer
· Aangrypende landskapsfotografie
· Kleurvolle kaarte illustreer elke roete
· Gids met praktiese wenke vir grondpadry

23,09 €
Log in and for this item
you will receive
0,23 Book Euros! ?

Electronic book:
Delivery after ordering is instant! Intended for reading only on a computer, tablet or other electronic device.

Lowest price in 30 days: 23,09 €

Lowest price recorded: Price has not changed

  • Author: Deon Meyer
  • Publisher:
  • Year: 2014
  • Pages: 272
  • ISBN: 9780624056829
  • ISBN-10: 0624056821
  • ISBN-13: 9780624056829
  • Format: ePub
  • Language: English English

Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele.

Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die roetebeskrywings lees soos reisverhale en elkeen bied iets nuuts om te ontdek: ’n dramatiese pas, kronkelende riviere, pragtige ou plaasgeboue of ’n afgeleë stuk Karoo-pad.

Die boek bevat ook ’n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik. Dit verskaf handige wenke, onder meer hoe om regop te bly op ’n sanderige pad, hoe om veilig deur slote en stroompies te kom, hoe om ’n noodstop te doen en hoe om ongelukke te vermy.

· Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer
· Aangrypende landskapsfotografie
· Kleurvolle kaarte illustreer elke roete
· Gids met praktiese wenke vir grondpadry

Reviews

  • No reviews
0 customers have rated this item.
5
0%
4
0%
3
0%
2
0%
1
0%
(will not be displayed)